Die Ondenkbare (EBOEK)

R230,00
Die Ondenkbare (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799381566
Format: EPUB
Publish date: 2016-12-01
Links
Briel kom in Lüderitz aan soos hy sewentien jaar gelede daar weg is – omdat hy nie ’n keuse het nie. Hy is daar om ’n moord op te los, maar die tydsberekening kon nie slegter gewees het nie. Hy het griep, sy vrou is kwaad vir hom en hy wou Lüderitz nooit weer gesien het nie. En binne ’n paar dae sit hy met twee lyke, ’n slagoffer wat al meer soos ’n skurk begin lyk, ’n moordenaar wat al meer soos ’n slagoffer begin lyk en ’n ooggetuie wat al meer soos ’n medepligtige begin lyk. Hoe dieper hy in die saak delf hoe dieper moet hy in sy herinneringe delf; moet hy daardie ondenkbare somer op Lüderitz – die laaste somer van sy kindwees – onthou. Wat hy juis wil vergeet. Want Lena, sy skooljuffrou en buurvrou van destyds, het steeds dieselfde uitwerking op hom, en dit lyk asof sy in die saak verwikkel is.
Meer inligting
Publish Date 01 Des. 2016
Format EPUB
Skrywer Isa-Lotte Konrad
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Isa-Lotte Konrad