Die lysie-man

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870940
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-09-01
Die liefde steur hom nie aan lysies nie. Louisa het ’n lysie met die eienskappe van haar droomman. Vir daardie man bid en wag sy. Haar mede-onderwyser, Bernard, het nie donker hare en blou oë soos Louisa se droomman nie. Boonop loop hy ná ’n slegte ervaring maar lig vir meisies. Toe hulle saam op ’n skooltoer na die Karoo gaan, leer Bernard en Louisa mekaar werklik ken. Louisa leer gou die liefde steur hom nie aan lysies nie. Nou moet sy kies tussen haar lysie-man en haar hart.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Salma Swanepoel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Salma Swanepoel