Die kinders van Chronos (EBOEK)

R234,00
Die kinders van Chronos (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359572
Format: EPUB
Publish date: 2013-02-01
Links
Die kinders van Chronos  is ’n polisieroman cum riller. ’n Geraamte word deur kinders in ’n sandput ontdek op ’n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom ’n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse sake) aan seksorgies, gedwonge prostitusie en korrupsie onder sekere van die voorste Belgiese burgers – en iewers in die agtergrond skuil ’n huurmoordenaar. Die oorsprong van die seksbeheptheid en perversiteit lyk na die aktiwiteite van ’n homoseksuele pedofiel. Of is dit? 
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2013
Format EPUB
Skrywer Pieter Aspe
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening