Die bok wat sy spring verloor het (EBOEK)

R145,00
Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge. ’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.
In voorraad
ISBN
9781776353668
Format: EPUB
Publish date: 2022-01-05
Links

Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge. ’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.

Meer inligting
Publish Date 05 Jan. 2022
Format EPUB
Skrywer Marleen Lammers
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marleen Lammers