Die 17de veer (EBOEK)

R187,00
Die 17de veer (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799391930
Format: EPUB
Publish date: 2018-11-01
Links
Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ’n boks vol briewe wat sy in ’n hoededoos op haar ma se kas ontdek.
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2018
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Nanette van Rooyen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Nanette van Rooyen