Cowboy Koekemoer van die klein karoo (EBOEK)

R119,00
Cowboy Koekemoer van die klein karoo (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799374063
Format: EPDF
Publish date: 2014-11-01
Links
Doer ver op die horison kom ’n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word ’n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom!

’n Verbeeldingryke storie oor die avonture van ’n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!

Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2014
Format EPDF
Skrywer Henry Ferreira
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Henry Ferreira