Javascript blyk te wees afgeskakel in jou leser. Vir die beste ervaring op ons webwerf, is seker om te draai op javascript in jou browser.
Drie weke op ’n Bosveldplaas klink nie vir Sunella na ’n wonderlike vooruitsig nie. Drie weke sonder hoë hakke, sonder boetieks en nagklubs. En dít in die irriterende Steyn Schoeman se geselskap.