As jy van moord droom

Gewone prys R320,00 Spesiale prys R80,00
As jy van moord droom
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799399240
Format: Sagteband
Publish date: 2020-03-01
Erin se dogter het op ses verdwyn en klop 20 jaar later aan haar deur. Maryna praat vlot Chinees - sy is reusagtig en grotesk - het ñ dagga-gewoonte en is stuurs en stil. Dit sal enigeen van moord laat droom.
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2020
Format Sagteband
Skrywer Deborah Steinmair
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening