Innie skylte vannie Jirre

R260,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779860545
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-11-01
Hierdie kosbare versameluitgawe van Innie skylte vannie Jirre: Griekwapsalms en ander gedigte val saam met Afrikaans se 100-jarige viering as amptelike landstaal. Die geliefde en ontslape prof. Hans du Plessis se verwerkings van bekende Psalms en ander Bybelverse in aardse Griekwa-Afrikaans sal lesers opnuut aangryp en ontroer. Sedert die bundel se eerste verskyning in 2002 is daar meer as 100 000 eksem-plare verkoop en die boek is ook daardie jaar deur die Christelike Boekhandelvereniging as die beste Christelike boek aangewys. Die legendariese sanger Randall Wicomb het verskeie van die gedigte getoonset en opgevoer. Innie skylte vannie Jirre se Afrikaans-100-gedenkuitgawe is ’n waardevolle kleinood wat op elke liefhebber van Afrikaans se boekrak hoort.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Hans du Plessis
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Hans du Plessis