Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories (EBOEK)

Gewone prys R136,00 Spesiale prys R68,00
In voorraad
ISBN
9781776354344
Format: EPUB
Publish date: 2022-04-04
Links

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir EERSTE ADDISIONELE TAAL graad 4 tot 7!
In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer!
Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Meer inligting
Publish Date 04 Apr. 2022
Format EPUB
Skrywer Marieta Nel
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marieta Nel