As die lentebloeisels bot

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870971
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-10-01
Kan Zelri haar somme laat klop om ruimte te laat vir liefde? Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel word op grond van al Zelri se harde werk, is sy woedend en ontnugter.By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de Necker, ’n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou oë. Phillip doen snaakse dinge aan haar. Hy maak haar woedend, laat haar lag en vir die eerste keer in jare voel sy spesiaal. Sy’t nie liefde kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die som van haar lewe laat klop?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Corne van Rooyen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Corne van Rooyen