Allermooiste meisie (EBOEK)

R94,00
In voorraad
ISBN
9781776352807
Format: E-boek
Publish date: 2022-01-10
Links
Irma Vermeulen gaan Groenboskloof toe om ‘n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ‘n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Almal verwelkom haar met ope arms, behalwe Werner, die befoeterde, stroewe skrywer wat geen vrou vertrou nie. Werner verwar Irma met sy teenstrydige optrede. Hy is meestal vyandig, maar tog is hy soms begrypend. Boonop flankeer hy openlik en soen haar van haar voete af!
Meer inligting
Publish Date 10 Jan. 2022
Format E-boek
Skrywer Elize Davies
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Elize Davies