Alice se Ierse sprokie (EPUB)

R81,00
Alice se Ierse sprokie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799389166
Format: EPUB
Publish date: 2018-06-01
Links
Toe 'n sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O'Connor, wat lyk soos 'n beneukte Viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2018
Format EPUB
Skrywer René van Zyl
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur René van Zyl