Agent Snoet en die hondelewe (EBOEK)

R160,00
Agent Snoet en die hondelewe (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799372687
Formaat: E-boek
Publikasie datum: 2014-10-29
Links
Agent Snoet en die hondelewe  is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die ander twee boeke, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture. Hierdie keer moet hulle ‘n baie BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm… maar as Felino nie oppas nie, is hy sy eie (laaste) lewe kwyt! Daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor. Alistair Ackermann se treffende volkleurillustrasies maak hierdie unieke Afrikaanse strokiesreeks 'n treffer onder jong lesers.
Meer inligting
Publikasie Datum 29 Okt. 2014
Formaat E-boek
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening