Studiegids: Donkerster (EBOEK)

R135,00
In voorraad
ISBN
9780637008754
Format: EPUB
Publish date: 2025-08-01
Links
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Annerle Barnard, Marilee Schoeman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening