Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies (EBOEK)

R220,00
In voorraad
ISBN
9780637007580
Format: EPUB
Publish date: 2026-04-01
Links
Spienekelientjies is ‘n verseboek wat deur Antjie Krog saamgestel is. Lees en leer ou bekende versies soos “Trippe trappe tone” asook ‘n paar oorspronklike versies uit die pen van die Antjie Krog. ‘n Pragtige bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders aan die taalmusiek van versies bloot te stel. ‘n Moet-hê versameling vir elke huis!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Antjie Krog
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Antjie Krog