Tussen die lyne (EBOEK)

R111,00
Tussen die lyne: leer speel-speel skryf saam met Jaco Jacobs (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639608068
Format: EPUB
Publish date: 2021-06-08
Links
Kreatiewe skryfwenke van die beste van die beste! Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf? Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee? Kort jou opstelle ’n bietjie WOEMA? Wel, hier is goeie nuus … Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie! Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te ontwikkel. So, waarvoor wag jy nog … maak jou potlood skerp en laat die pret begin! Jaco Jacobs is tans die gewildste kinderboekskrywer in Afrikaans. Hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is nie net prettige vermaak nie, maar is ook ’n nuttige opvoedkundige hulpbron wat kan help om kinders se taalvermoë en -kennis ’n hupstoot te gee. Perfek vir tuisvermaak of ekstra aktiwiteite in die klaskamer. Die boek bevat bekende karakters soos Zackie Mostert en Prof Fungus om kinders te begelei in hul kreatiewe skryfwerkreis.
Meer inligting
Publish Date 08 Jun. 2021
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs