Al wat ek weet

R220,00
Al wat ek weet
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799378993
Format: Sagteband
Publish date: 2016-07-01
n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor 'n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor die wêreld van performance poetry en die hoofkarakter, Gabriel, se pogings om ná sy ma se dood sin te maak van die lewe.

Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2016
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Marita van der Vyver
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marita van der Vyver