Ompadliefde

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871695
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-09-01
Alex kraai al lank koning by die jaarlikse kompetisie vir swaarvoertuigbestuurders. Hy kan ’n vragmotor toe oë parkeer. Hierdie jaar sit ’n petite blondine egter vir hom ore aan. Stella Kleynhans gaan haar pa se vervoerbesigheid erf en is vasberade om haarself by die jaarlikse kompetisie te bewys. Maar Alex de Koker daag haar elke keer uit om moeiliker draaie met ’n vragmotor uit te voer. Maar wat haar die meeste ontstel, is die toertjies wat haar hart uithaal wanneer hy naby haar kom!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Madelie Human
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Madelie Human