Romanza Verjaarsdag-kompetisie

Al 20 jaar verlief op lees en jy kan WEN! Romanza verjaar, en ons vier dit met ’n spesiale bederf! Twee gelukkige lesers staan die kans om elk 20 Romanzas te wen.

Voltooi net die kompetisievorm hieronder en laat weet ons of jy liewer e-boek of gedrukte Romanzas verkies. Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2025. Bepalings en voorwaardes geld