Gelukkige nommer 13 & Slegs vir volwassenes (EBOEK)

R40,00
In voorraad
ISBN
9780799388466
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2018-11-01
Links
Hoeveel mislukte afsprake neem dit voor jy meneer perfek ontmoet? Na twaalf wou Renate ’n ferm streep trek, want die opsies van ’n spiertier tot ’n IT nerd is yl. Maar dalk is dertien haar gelukkige nommer?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2018
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening