Evangelis van Kaggelsberg, Die (EBOEK)

R155,00
Evangelis van Kaggelsberg, Die (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799354522
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2014-04-01
Links
Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gansters wat hulle lewens soos ? virus inneem en stuur. Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar ? stroom van verset en ? onvermydelike uiteinde. Die gangsters word een na die ander vermoor, maar wie is die moordenaar? Wie is uiteindelik werklik te blameer vir hierdie string moorde? Die eenvoud en emosionele eerlikheid van hierdie verhaal sal die leser meevoer.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2014
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening