
Wen warm leesplesier vir die koue aande!
Winteraande en liefdesverhale is gemaak vir mekaar. Dink net: ’n lekker koppie warm sjokolade, ’n snoesige kombers en ’n storie wat jou vir ’n rukkie laat vergeet van die alledaagse. Staan nou ’n kans om ’n stel liefdesverhale te wen wat perfek is vir ure se leesplesier.
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.
Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2026. Bepalings en voorwaardes geld.