
Vier vrouwees en wen! Soms is die mooiste bederf ’n storie wat jou laat voel jy’s weer verlief. Vier Vrouemaand saam met ons! Ons gee ’n stel liefdesverhale weg wat elke vrou se hart sal warm maak. Vul die kompetisievorm hieronder in en jy kan dalk die gelukkige wenner wees van hierdie wonderlike prys. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2025. Bepalings en voorwaardes geld.