Romanza Kompetisie: Verloor jou hart op die plaas

 

Geniet jy ’n goeie plaasromanse? Jy kan nou wen!.
Romanse, plaaslewe en onvergeetlike karakters – dié plaasstories bring ontvlugting, ontspanning en bederf. Kom verloor jou hart op die plaas!
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.
Die kompetisie is geldig tot 30 September 2025. Bepalings en voorwaardes geld.