Tweede kans vir liefde (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875990
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-11-01
Links
Gebroke harte kan weer genesing vind. Karla Malan, ’n prokureur, kuier in Ciprus waar haar dogter as au pair vir die Demetriou-gesin werk. Daar ontmoet sy die aantreklike professor Nikolas Demetriou. Karla en Nikolas voel aangetrokke tot mekaar, maar beide het slegte skeisake agter hulle en iemand anders wat in hulle belangstel. Kan hulle die hindernisse in hul pad oorkom en ’n tweede kans vir liefde vind?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Malene Breytenbach
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Malene Breytenbach