Tussenspel (EBOEK)

R90,00
Tussenspel (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359619
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-03-01
Links
Francisca is pas terug in Stellenbosch nadat sy ’n jaar lank as violis in die buiteland getoer het. Op die kampus daag ’n studentemaat haar uit om die hubaarste man op die kampus se aandag te trek – Herman sien nie meisies raak nie, net sy doktorale tesis wat moet klaar. Maar sy moes darem geweet het so ’n aantreklike en intelligente man kan nie van klip wees nie, nie eens as ’n meisie haar as ’n Goth voordoen nie. Die nerd is toe nie ’n nerd nie. Selfs sy moet later beken sy het dalk te ver gegaan. Want al het sy die weddenskap gewen, haar hart het in die slag gebly ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mrt. 2013
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening