Javascript blyk te wees afgeskakel in jou leser. Vir die beste ervaring op ons webwerf, is seker om te draai op javascript in jou browser.
Daleen Joubert beland op die dorpie van haar grootwordjare. Sy loop haar vas in haar eerste liefde en daar ontstaan weer ’n band tussen haar en Dawid Hofmeyr. Maar Dawid is aan die beeldskone Delia verloof.