Jana se geheim (EBOEK)

Gewone prys R90,00 Spesiale prys R45,00
Jana se geheim (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799354409
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2014-04-01
Links
’n Brief tussen haar oom se goed ná sy dood, laat Jana Vergenoeg-vakansieoord toe gaan. Sy móét Armand Schutte ontmasker. Hy dink sy’s bloot ’n werker in sy perdestalle. Wie sy is, mag hy nooit weet nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Apr. 2014
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening