Javascript blyk te wees afgeskakel in jou leser. Vir die beste ervaring op ons webwerf, is seker om te draai op javascript in jou browser.
Mia moet ’n artikel oor die kunsskatte van die Van der Bijl-familie skryf. Max van der Bijl is koud en berekenend, maar hy maak ook haar knieë lam. Liefde tussen hulle is egter taboe. Sou sy kom kies, verloën sy haar familie.