Winterwens (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875853
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-08-01
Links
Net een wens vir Lianca ... Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy hy is haar trouman, maar Paul het net oë vir die bruid. Twee jaar later gee Paul se ouers Lianca werk én reël vir haar verblyf in die woonstelletjie op Paul se werf. Hy weet nie Lianca is die man wat sy verloofde gesteel het se suster nie. Wat gaan gebeur as hy uitvind? Sal Lianca se omgeehart Paul se skanse kan oorkom?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Lizelle von Wielligh
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Lizelle von Wielligh