Liefste Kersvader (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876058
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2025-12-01
Links
Danielle is moeg om alleen te wees. Veral oor Kersfees. Dis haar derde Kerspartytjie by Love Incorporated en sy het steeds nie ’n man in haar lewe of ’n ring aan haar vinger nie. Mense begin skinder. Hoekom is ’n beeldskone jong vrou soos sy steeds enkellopend? Vir die pret skryf al die werknemers hulle Kerswense neer en die bestuurshoof stuur dit Noordpool toe. Maar die briefies is anoniem. Hoe sal Kersvader weet Danielle is die een wat vir ’n man vra?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Des. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Dina Botha