Rolbosliefde

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870964
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-10-01
Soos rolbosse in die wind ... As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry. Mark Lessing is platgeslaan ná ’n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig. Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Madelie Human
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Madelie Human