Kastele en kerse

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871022
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-11-01
Sal hul liefde die lewe se uitdagings oorwin? Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by ’n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet. Alles loop skeef: Haar motor breek, ’n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny. Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, ’n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse ... totdat ’n ysige wind die vlam in haar hart blus.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Zinèt Oosthuizen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Zinèt Oosthuizen