Raai-raai Romanza!

Wen ’n Romanza-geskenkpak in ons raai-raai kompetisie deur die onderstaande vorm in te vul! Die geskenkpak bestaan uit hierdie maand se vier pragtige Romanzas PLUS ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1000! Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2022. Bepalings en voorwaardes geld.