Plaaslike gunstelinge!

Wen ’n geskenkpak vol plaaslike gunstelinge! Die prys sluit die volgende boeke in: Murasie deur Chanette Paul, Vleisfees op Karibib deur Isa Konrad, Verbode drif deur Irma Joubert, Kry vir jou deur François Bloemhof, Spieëltjie, Spieëltjie deur Jan Vermeulen, Een vir een deur Peet Venter, 25 Trappe na benede deur Madelein Rust en Roxy deur Kristel Loots. Voltooi die onderstaande kompetisievorm om in te skryf! Die kompetisie is geldig tot 9 Oktober 2022. Bepalings en voorwaardes geld.