’n Eerbare man (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876799
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-11-01
Links
<p>Die de Vries-vroue se geskiedenis het Georgette een ding geleer: &rsquo;n eerbare man bestaan nie. Daarom sluit haar sorgvuldig beplande toekoms nie &rsquo;n man in nie.<br>Totdat fotograaf Leo Drake by de Vries Eiendomme instap. Met sy rebelse houding en voorkoms, skep hy wanorde in haar perfekte wêreld &ndash; én in haar hart &ndash; soveel so dat sy haar standpunt oor huwelike moet heroorweeg.<br>Die enigste probleem is, Leo glo nie in trou nie, terwyl &rsquo;n trouring vir haar ononderhandelbaar is. Sal hul liefde sterk genoeg wees vir &rsquo;n sprokieseinde?</p>
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2026
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening