Lapa Meningsopname 2024

 

Ons wil van jou hoor!

Neem deel aan ons meningsopname en staan ’n kans om ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van R1 500 te wen!

Vul asb. jou naam en e-posadres aan die einde van die meningsopname in. Jou besonderhede sal slegs vir kompetisie-doeleindes gebruik word.

Neem hier deel: https://loom.ly/jgGbyv4 

Die kompetisie eindig 30 November 2024. Die wenner sal per e-pos in kennis gestel word.