
Wen ’n spesiale Vadersdag-boekpak!
Vir die pa wat altyd raad gee, stilweg sterk bly en met geloof deur elke seisoen stap. Hierdie Vadersdag gee ons vir een gelukkige leser die kans om ’n spesiale boekpak vol inspirasie, hoop en boeiende stories te wen!
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.
Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2026. Bepalings en voorwaardes geld.