LUCA KOMPETISIE: Wen inspirerende leesstof vir enige vrou!

 

Wen inspirerende leesstof vir enige vrou! Of jy deur ’n moeilike tyd gaan of net weer jou innerlike lig wil vind — hierdie inspirerende boeke is vir jou. Vier Vrouemaand saam met ons en laat ons stories jou siel aanraak.

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2025. Bepalings en voorwaardes geld.