LUCA KOMPETISIE: Wen boeke wat jou winter warmer maak!

 

 

Wen boeke wat jou winter warmer maak!

Daar is niks beter as ’n goeie storie, ’n warm kombers en ’n tydjie om te ontspan nie. Een gelukkige leser staan die kans om ’n stel fiksie boeke te wen – perfek vir daardie knus, stil oomblikke.

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen
Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2026. Bepalings en voorwaardes geld.