LUCA Kompetisie: Vir haar geloofspad

 

 

Wen ’n stel boeke ideaal vir elke vrou se geloofspad!

Hierdie boeke is vol hoop, geloof en inspirasie wat jou sal bemoedig, ongeag waar jy jou op jou geloofsreis bevind.

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen
Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2026. Bepalings en voorwaardes geld.