Twee gelukkige lesers kan ’n kopie van Stories vir die siel en ’n Gesalfde-geskenkpak wen – gun jouself ’n oomblik van rus en inspirasie!
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 30 September 2025. Bepalings en voorwaardes geld.