
Wen boeke vir jou daaglikse stilword!
: ’n Paar minute van stilte kan die wêreld se verskil maak. Hierdie versameling dagstukkieboeke sal jou elke dag en elke week inspireer, bemoedig en help om nader aan God te leef.
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.
Die kompetisie is geldig tot 30 September 2026. Bepalings en voorwaardes geld.