LUCA KOMPETISIE: Die perfekte metgesel vir jou stiltetyd
LUCA KOMPETISIE: Die perfekte metgesel vir jou stiltetyd
Wen 1 van 3 Gebedsjoernaal-geskenkpakke!
Met My gunsteling-gebedsjoernaal word elke dag ’n geleentheid om nader aan God te groei.
Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om 1 van 3 gelukkige wenners te wees. Die kompetisie is geldig tot 31 Augustus 2026. Bepalings en voorwaardes geld.