
Wen Christelike leespret vir kinders! Wil jy jou kind se boekrak verryk met stories wat geloof en goeie waardes versterk, én hulle liefde vir lees aanwakker? Ons gee ’n pragtige versameling Christelike kinderboeke weg – vol hoop, avontuur en boodskappe wat jong harte opbou. Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2025. Bepalings en voorwaardes geld