Die Lekkerleestoekennings

 

 

Ná ’n jaar van lekker lees, wil jou uitgewer met die lekkerste lekkerleesboeke graag hoor wat jou gunstelinge was!
Stem vir jou gunsteling-kinder-en-jeugboeke en WEN ’n LAPA-geskenkbewys van R500.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 15 Desember 2023. Bepalings en voorwaardes geld.