LAPA KOMPETISIE: Wen vir jou klaskamer!

 

 

Wen hierdie jaar se Klasgidse en ’n Juffrou Anri-geskenkbewys van R1000. Daar word twee geskenke weggegee:

 

Twee Laerskool Klasgidse en ’n R1000 se Juffrou Anri-geskenkbewys.

Twee Hoërskool Klasgidse en ’n R1000 se Juffrou Anri-geskenkbewys.

 

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 26 September 2025. Bepalings en voorwaardes geld.