LAPA KOMPETISIE: Wen met LAPA en Protea Coffee!

 

Wen ’n getekende stel Davelvroue én ’n Protea Coffee-geskenkpak!

Sit terug met ’n heerlike koppie koffie en verloor jouself in Chanette Paul se Davelvroue-reeks – die ideale resep vir ’n knus naweek op die bank!

Vul die kompetisievorm hieronder in vir ’n kans om te wen.

Die kompetisie is geldig tot 30 November 2025. Bepalings en voorwaardes geld.