LAPA KOMPETISIE: Wen leesstof vir jou gunstelingheld!

 

Wen leesstof vir jou gunstelingheld!

Hy gee raad soos ’n kenner, braai soos ’n kampioen en slaap gewoonlik voor die fliek klaar is, maar hierdie Vadersdag kan jy vir pa iets gee wat hy nié sal kan neersit nie.

Vul die kompetisievorm hieronder in en jy (of jou pa!) kan die gelukkige wenner wees van hierdie ongelooflike prys.

Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2026. Bepalings en voorwaardes geld.